Stuff, Anything & Everything : Het jy geweet?

Share your experience in this category Local Businesses in this Category

Het jy geweet?

0 Up down Seekat Feite *Seekatbloed is ligblou *Die dier proe met sy suiers *Het geen bene nie, maar wel 'n harde snawel en kan deur piepklein gaatjies wriemel *Het 3 harte! Twee pomp bloed deur al die k Rating: 0 out of 100 0
Posted by:fish Rating 0 0 `Blogger`

Seekat Feite

*Seekatbloed is ligblou
*Die dier proe met sy suiers
*Het geen bene nie, maar wel 'n harde snawel en kan deur piepklein gaatjies wriemel
*Het 3 harte! Twee pomp bloed deur al die kieue en die derde laat bloed deur die res van die lyf vloei

Troeteldiere

Meeste van ons weet ons moenie ons troeteldiere sjokolade voer nie. Nou is rosyne, druiwe,koffie,uie,avokado's skadelike vir honde. Dit kan honde vergiftig en selfs doodmaak.

Interesant nê. Het die info gelees in 'n Huisgenoot en gedink ek deel dit....

(895 Views)

Respond Share Report Abuse

Official Business Replies (0) ←

You need to be logged in as a business with a valid E-Lert account to make an official business response.

How to become an official business

User Responses

rooikappie

Bek soos 'n papagaai

0 Up down
Posted by: rooikappie Rating 0 0 `Blogger`

Die seekat se bek is soos 'n papagaai en hy byt soos 'n mamagaai - lekker seer.

Respond

We have three rules - please follow them, please respect them.

  1. Don't Advertise: businesses can talk to consumers, but not blatantly self-promote
  2. Be Nice: if you have a complaint, provide feedback to the business on how they can improve
  3. Comments considered defamatory will be removed

Please read our Terms & Conditions for more details on site policy.



WOMF
Give your Opinion Now
Active Users on line: 723